Charles jacobie - My blinde hart

My blinde hart wil een ding nimmer weet nie
Dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou
My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie
Dog het jy my harteloos verlei

'n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie
Maar geduldig bly ek in my uur van smart
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie
Daarom leef jou beeld hier in my blinde hart

Lyrics licensed by LyricFind