Eden - Lyf teen lyf

Kom hou jou mond teen my mond
Hou jou lyf teen my lyf
Sit jou wang teen my wang
Ek kry jou 12-uur in die gang met net jou nagklere aan
Kan net sê wat jy voel en wat jy eintlik bedoel
Want jy's nou by my

Kry nie altyd die tyd
Om te kyk hoe ek lyk
Maar as jy my vir jou vat
Kan jy na my 'n bietjie kyk
Jy kan my gooi in jou bad
Kom ons word bietjie nat
Wil jy die vonke laat spat

Ooh
Lyf teen lyf
Voel jy?
Voel hoe klop dit, baby

Mond teen mond
Soen jy my
Ek word deur jou verlei

Fluister jy vir my
Als wat jy wil doen aan my
Jy wil doen aan my

Jy lyk vir my bietjie stout
Of kry jy eintlik net koud?
Ek het 'n plan met jou lyf
Ek wil vir jou 'n bietjie vry
Raak ontslae van die skaam
Hoor nou hoe stout klink jou naam
Oor nie te lank bly ons saam

Lyf teen lyf
Voel jy?
Voel hoe klop dit, baby


Mond teen mond
Soen jy my
Ek word deur jou verlei

Fluister jy vir my
Als wat jy wil doen aan my
Jy wil doen aan my

Jy wil dit hoor uit my mond
Jou lyfie lyk so gesond
Kom druk my vas teen die grond

Lyf teen lyf
Voel jy?
Voel hoe klop dit, baby

Mond teen mond
Soen jy my (Soen jy my)
Ek word deur jou verlei

Fluister jy vir my
Als wat jy wil doen aan my
Jy wil doen aan my

Lyf teen lyf
Voel jy?

Mond teen mond
Soen jy my

Lyrics licensed by LyricFind